Hy was nie op skool net ‘n uitstaande krieketspeler nie maar ook ‘n kranige tennis, hokkie, gholf en rugbyspeler.
2001
- 1e Span losskakel
- 1e Span was oorwonne.
- Wen die Beeld en Super 16 trofee
- Adriaan Fondse, Wynand Olivier, Derick Kuun en Sarel Potgieter speel vir die 1e
span
2002
- 1e Span losskakel
- Speel vir die BB 0/18 Cravenweek span
- Wen die Beeld en Super 16 trofee
- Verloor net teen Grey College
- AB se skakelmaat was Heino Kuhn wat huidiglik vir die Titans krieket speel
- Derick Kuun, Sarel Potgieter, Pierre Spies, Jacque L Potgieter(heelagter) en
Dawie Steyn speel vir die 1e span.
Hieronder verskyn AB op die 2001 en 2002, 1e span foto