Wit Bulle speel 16 wedstryde teenoor 15 wedstryde in 2022 en 2023. Sien 2025 Wedstryd Program vir al die bepalings.
2024 Statistiek was as volg:
Aantal spanne - 36
Wedstryde
- Gespeel - 351
- Wen - 299
- Verloor - 44
- Gelykop - 8
Wedstryde gespeel teen hoër spanne - 205. Byvoorbeeld 4e Span speel teen 1e span van 'n ander skool
In 2024 word vir die eerste keer in die geskiedenis met 36 spanne gespeel!!