AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

2015 AFFIES 1E SPAN AFRIGTERS

9/12/2014

 
Soos die meeste ouers en ondersteuners reeds weet is die afrigters van die Affies 1e Span vir 2015 Jan-Hendrk Hattingh en Jaco Koch.

Jan-Hendrik is 'n Geskiedenis Onderwyser by Affies sedert 2011 en Jaco is die AHS Gimnasium Bestuurder sedert 2010.


Jan-Hendrik was 'n losskakel en Jaco 'n loskop voorry in  hulle  speeldae.

Vir meer inligting oor Jan-Hendrik en Jaco lees "Read More"

Picture
JAN-HENDRIK HATTINGH


1991 - 1995 Hoërskool Pietersburg

1994 - Verre Noord Cravenweek Span
1994 - Speel in die finaal van die Direkteurs Trofee wedstryd vir Pietersburg teen Affies.
1995 - Verre Noord Cravenweek Span
1996 - 2000 Studeer aan die NWU Puk
1996 - PUK o/19A
1997 & 1998 -  Luiperds o/21
1997 - 2001 PUK 1e Span
1998 - 2000 Luiperds Meriete A - Span
2000 - 2001 Deel van die PUK se rugby instituut wat toe net oopgemaak is deur Andre Markgraaf.



2003 - Begin skoolhou by Eldoraigne Hoërskool

2007 - 2011 Eldoraigne 1e Span afrigter
2007 - Eldoraigne 1e Span wenners van die Michelin reeks
2009 - 2011 Eldoraigne Direkteur van Rugby
2011 - Begin by Affies 1 September 2011
2012 - Affies o/16 A&B afrigter
2013 - Affies o/15 A&B afrigter
2014 - Affies o/16 A&B afrigter

PROVINSIAAL

2005-2006 – Hulp Afrigter Blou Bulle o/18 Akademie
2007-2008 – Hoof Afrigter Blou Bulle o/18 Akademie
2009-2013 – Hulp Afrigter Blou Bulle o/16 Grant Khomo
2014-2015 – Hoof Afrigter Blou Bulle o/16 Grant Khomo


Picture
JACO KOCH

1998 – 2002 Hoërskool Upington
2001 & 2002 – 1e Span en Kaptein
2001 - Griekwas Cravenweek span
2002 - Griekwas Cravenweek span en Kaptein
2003 - 2009 Studeer aan die NWU Puk
2003 - Luiperds o/19 en Kaptein
2004 - Luiperds o/20 en Kaptein
2005 - Luiperds o/21 en kaptein
2005 – NWU Puk Rugby Instituut 0/21 Speler vd Jaar.
2005 – Luiperds 0/21 Speler vd Jaar.
2004 - 2009 NWU PUK 1e Span.
· Speel meer as 100 wedstryde heelparty as kaptein
· Neem deel aan 3 Varsity bekers
2008 -  Luiperds Amateur Span
2009 - SA Studente Span
2009 - NWU Puk Rugby Instituut Senior Speler van die jaar

2006 - 2009 NWU Puk Rugby Instituut Biokinetikus
2008 - 2009 Afrigter van Patria Manskoshuis  (2 Koshuis finale gespeel)
2008 - Afrigter van Potchefstroom Gimnasium se O/15 A & B
2009 – Hou op met rugby speel agv. ‘n ernstige rug besering
2010 - 2014 AHS 1e en 2e span Kondisioneringsafrigter
2010 - 2014 AHS Kondisioneringsafrigter, Biokinetikus & Gimnasiumbestuurder (alle sporte)

PROVINSIAAL
2010 - Blou Bulle O/18 Cravenweek Kondisioneerder
2010 - Blou Bulle O/16 Grant Khomo Kondisioneerder
2012 - Blou Bulle O/18 Cravenweek Kondisioneerder & Voorspeler Afrigter
2013 - Blou Bulle O/18 Cravenweek Kondisioneerder & Voorspeler Afrigter

Dit is Jaco se dogtertjie wat saam met hom op die foto verskyn!


****************************************************************************************************



jan Marais
9/12/2014 07:54:43

100%

millies
9/12/2014 11:02:06

Perfekte keuse !


Comments are closed.

    Argiewe

    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly