2010 - o/14A
2011 - o/15A
2012 - o/16A
2013 - AHS 1e en BB o/18 Cravenweek
2014 - AHS 1e, BB o/18 Cravenweek, SA o/18 Sewes en SA o/18 Skole.
Eduan is die 24ste Affie wat vir die SA Skolespan sal speel. Van die 24 het 5 spelers twee jaar vir die SA Skolespan gespeel. Vir 'n volledige lys van SA Skole spelers klik hier.
Vir Affie ondersteuners sal hy altyd onthou word vir die drie teen Waterkloof in 2013! Hieronder is die laaste oomblikke van die drie.