Dit sluit 1980 en 1981 uit. In die onderskeie jare se jaarboeke is daar geen aanduiding van watter skool die spelers is nie.
Die lys begin by skole wat 9 of meer spelers sedert 1970 bygedra het tot die CW span.
Oor die tydperk het 50 skole 913 spelers bygedra tot die NTvl/BB spanne. Die top 5 skole van elke dekade is in geel gemerk.
Skole wat nie gelys is word opgemaak as volg:
6 Spelers - 1 skool
5 Spelers - 2 skole
3 Spelers - 4 skole
2 Spelers - 5 skole
1 Speler - 10 skole