ALFABETIESE LYS VAN 1ste SPAN SPELERS
1921 – 2026
Fotos van die 1ste- en toerspanne in die jaarblaaie is die primêre bron van inligting. Sover bekend is spelers wat een of meer wedstryde gespeel het en nie op die span foto’s verskyn, ingesluit in die alfabetiese lys. Met hierdie lys word erkenning gegee aan elke speler wat vir die 1ste span gespeel het - in die beginspan of as 'n reserwe.
Totale aantal spelers gelys: 1674
Aantal spelers / jaar(e) vir die 1ste span gespeel:
1 jaar: 863
2 jaar: 710
3 jaar: 90
4 jaar: 8
5 jaar: 3
Vir die lys van spelers wat 3 of meer jare vir die 1ste span gespeel het, volg hierdie skakel 3+ Jaar
Vir die lys van spelers wat 50 of meer wedstryde vir die 1ste span gespeel het, volg hierdie skakel 50+ Wedstryde

|