Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

AFFIES vs PRETORIA BOYS HIGH
GESKIEDENIS & STATISTIEK SEDERT 1920


​DERBY
Noord van die Vaal is die wedstryd tussen die twee skole die oudste derby wat jaarliks plaasvind sedert 1923. 
Die 1ste span wedstryd tussen die twee skole het net in 1944, 1957, 2020 & 2021 nie plaasgevind nie. 

Die oudste twee skole derbys in Suid-Afrika is:
  • Sedert 1873 – SACS vs Bishops
  • Sedert 1875 – Hilton College vs Maritzburg College

GESKIEDENIS
1920
  • Geen wedstryd tellings/inligting is beskikbaar van AHS-rugby nie. In die 1921 jaarblad word daar genoem dat daar rugby gespeel is in 1920 maar dat die meeste wedstryde verloor is. Die moontlikheid bestaan dat daar wel wedstryde gespeel is teen van Boys High se laer spanne.
1921 & 22
  • AHS se 1ste span teen Boys High se 2de span.
1923
  • Die twee skole se 1ste spanne speel vir die eerste keer teen mekaar en wel drie keer. Daar is verskeie jare waar daar meer as een keer teen mekaar gespeel is. Vanaf 1921 tot 1923 speel ‘n paar onderwysers vir die 1ste span. Een van die 3 wedstryde van 1923 was ‘n “Admin. Beker” wedstryd waarin die onderwysers nie toegelaat was om te speel nie.
  • Pretoria News berig die volgende:
    "EXCITING GAME OF ’RUGGER’  - A lesson for seniors
    A Second League Rugby football match on Saturday between the Boys’ High School and Afrikaans High School provided by far the best football fare of the afternoon and the greatest excitement. Both schools had brought along bands of supporters. The High School particularly being strong in school cries and football songs. As an exhibition of football the game was an object lesson to the Grand Challenge game that came later, for both schools displayed a control of their movements which the senior game lacked. From start to  finish the football was waged at a great pace.“

    AHS verloor, telling 3 – 6​
  • Die tweede wedstryd was ’n Administrateurs Beker wedstryd en Pretoria News berig die volgende:
    “As was expected the meeting of these two schools in the Administrators Cup aroused the most extraordinary enthusiasm and produced a desparate game. A few weeks ago the schools met in the Second League, BHS scoring a victory after a splendid game by six points to three. So far as the Afrikaans School is concerned that team was not a purely school side, as it contained several masters. The match yesterday was between purely school sides, though A.H.S. appeared to be little handicapped by the absence of their masters“.
    AHS verloor die wedstryd met ’n "valskop" (skepskop) deur PBHS in die doodsnikke van die wedstryd.
    Boys High wen, telling 3 – 4
  • Die derde  wedstryd en Pretoria News berig die volgende:
    “An excellent curtain raiser was provided by a Second League match between the Boys’ and the Afrikaans High Schools. In this the third the B.H.S. had to strike  their colours by nine points to nil.“
    AHS wen, telling 9 – 0
1933
  • Die eerste  jaar wat AHS en Boys High teen mekaar speel met al hulle spanne, op een dag
1944
  • AHS en Pretoria Boys High speel nie teen mekaar nie. Dit was altyd aanvaar dat dit te doen het met die Tweede Wêreldoorlog maar dit was nie die geval nie. Met AHS wat uitspeel vir die Administrateursbeker is daar ‘n addisionele drie wedstryde aan die einde van die seisoen. Die wedstryd teen Boys High was duidelik beplan op dieselfde tyd wat die uitspeelwedstryde moes plaasvind. Die twee skole kon nie op ‘n geskikte datum ooreenkom nie en die wedstryd tussen die 1ste spanne het nie plaasgevind nie. Omdat Boys High nie aan die Administrateursbeker deelgeneem het in 1944 nie was daar ook geen verpligte ligawedstryd tussen die twee skole se 1ste spanne nie, 
1947
  • Twee o/15 span spelers speel vir die 1ste span teen Boys High.        
1953
  • Die eerste wedstryd teen Boys High op Loftus dien as voorwedstryd vir die besoekende Wallabies teen N-Tvl. Boys High het ‘n spogspan gehad met verskeie spelers wat drie jaar vir die 1ste span gespeel het. Die Sportredakteur van die Pretoria News  (Jimmy Main ’n oud „gal“ ) skryf dat hy sy enigste kerkhoed sal opvreet as AHS vir Boys High klop. Louis Schmidt het hulle skrumskakel en losskakel heeltemal ontsenu met sy „Tackles” en hulle het meer hulle oë op hom gehad as die bal. Louis het twee drieë in die wedstryd gedruk en nodeloos om te sê het AHS met 9 – 0 gewen.
1957
  • Die wedstryd teen Boys High word nie gespeel nie. Die griep-epidemie was in Augustus gewees. Wat AHS en Boys High se jaarblaaie aan betref was dit ‘n herhaling van die 1944 scenario asook die griep-epidemie. Met AHS wat addisonele uitspeelwedstryde moes speel vir die Administrateursbeker sowel as die griep-epidemie speel die twee skole  vir die tweede keer nie teen mekaar nie. Die Pretoria News van 1958 verwys na 1957 en dat AHS nie wou speel nie omdat hulle bang was dat hulle spelers sou seer kry voor die Administrateursbeker-finaal.
1987
  • 'n Trofee waarvoor gespeel word en na die wedstryd oorhandig word aan die wenspan was nooit werklik deel van die derby nie. In 1987 het die AHS matrieks van 1966 'n wisseltrofee, die 66-Beker, vir die jaarlikse derby geskenk. Saterdagoggend 20 Junie 1987 is afgeskop met 'n mini-kermis, inwyding van die nuwe Affie-kleedkamers en 'n optog wat ook byna tradisie was. Die Boys High doedelsakorkes met daaragter 'n aantal Affies wat op beeshorings blaas en na afloop daarvan die Affie-manne wat lostrek met "Ken jy die land waar die Boerevolk woon?" Affies wen 12 uit die 20 wedstryde en ook die klipharde hoofwedstryd naelskraap met 13-10 om die eerste houer van die 66-Beker te word. Die trofee was nie lank in gebruik nie.
1988
  • Volgens inligting was daar vanaf 1988 – 1998 ‘n “Gunston/Boom” span wedstryd gewees. Dit het gewoonlik die Woensdag/Donderdag voor die Saterdag wedstryde plaasgevind
1991
  • Die aantal wedstryde gewen/verloor deur die 1ste spanne draai vir die eerste keer positief in Affies se guns met 39 wedstryde gewen en 38 verloor tot op datum.
1992
  • Die borg van die derby-wedstryd skenk die “Bexforce” beker wat soortgelyk was as die 66-Beker. Dit is net tot 1994 gebruik.
1995
  • In die gees van die Rugby Wêreldbeker in Suid-Afrika sing albei skole hulle skoollied voor die aanvang van die 1ste span wedstryd. Wayne Erickson, die Australiese skeidsregter was in beheer van die 1ste span wedstryd.
1996
  • In 1996 gebeur wat niemand enige rugbyspeler toewens nie - Affies se Erich Small breek sy nek tydens die o/16D wedstryd wat tot gevolg het dat hy permanent in sy onderlyf verlam is.
1997
  • Die wedstryd teen Boys High is die eerste wedstryd van AHS wat lewendig op TV (SABC) uitgesaai word. Brian Liebenberg wat later vir Frankryk speel was Boys High se losskakel en kaptein. Eduard Coetzee wat later die Hoof Uitvoerende Beampte word van die Sharks het in die voorry gesak vir Affies.
2002
  • Affies is sedert 1986 tot 2002 onoorwonne teen Boys High. 
2004
  • Vir die eerste keer speel daar 30 spanne in die jaarlikse derby teen mekaar.
2005
  • Die 100ste wedstryd word gespeel in 2005. Boys High wen, telling 21 - 25.
2011
  • Heel gepas word die seisoen afgesluit met die laaste wedstryd teen Pretoria Boys High. 
2012
  • Die laaste keer wat daar twee keer in een jaar gespeel is. 
2015
  • Die wen telling van 56 - 3 teen Pretoria Boys High is die grootste punte verskil naamlik 53 teen PBHS sedert 1996 & 1998 se 49 punte.
2016
  • Die grootste punte veskil van 2015 hou net ‘n jaar en in 2016 rek Affies dit na 61 punte.
2018
  • Affies 1ste span is vir die afgelope 12 wedstryde onoorwonne. Affies wen al die derby-wedstryde vir die 4de keer sedert 1988. Vorige kere was in 1999, 2010 en 2014.
2019
  • Affies verloor net die 1ste span wedstryd. Telling  21 - 38.
2020
  • A.g.v. COVID-19 vind die derby vir die 3de keer nie plaas  sedert 1923.
2021
  • Ten spyte van COVID word daar  wedstryde beplan vir 2021 maar uiteindelik is COVID die wenner en net 13 wedstryde vind plaas. 
2022
  • Affies wen al die wedstryde vir die 4de keer. Die vorige jare was 1999, 2010 en 2018. Die Witbulle het nie 2019 vergeet nie en wen met 'n fees van drieë, telling 54 - 19. Daar was ook 'n groot hoeveelheid toeskouers wat die hoofwedstryd kom kyk het en soos ons nou al gewoond is , is die skatting van hoeveel mense daar was 'n wilde raaiskoot. 
2023
  •  Die eerste spanne van Affies en Boys High het 100 jaar gelede in 1923 vir die eerste keer teen mekaar gespeel.
2025 
  • Dit is die vierde jaar in 'n ry dat Affies al die wedstryde tydens die derby wen.
​2026
  • Dit is die vyfde jaar in 'n ry dat Affies al die wedstryde tydens die derby wen.

LAASTE WEDSTRYD VAN DIE SEISOEN
Die laaste wedstryd van die seisoen en boonop teen Boys High is ‘n hoogtepunt vir Graad 12 spelers, leerlinge en hulle ouers. Die Graad 12's trek vir oulaas die groen of die wittrui oor hulle koppe. Wat 'n voorreg.

​Emosies loop hoog. Fotos en selfies is aan die orde van die dag om seker te maak dat soveel moontlik van die dag onthou sal word.

Graad 12 ouers en spelers “dorrel” rond op die veld na die hoofwedstryd om die laaste rugbyondervinding op Affies te laat insink. Hier en daar word ‘n traan weggevee. 

Mag die Affie-rugby herinneringe vir die Graad 12’s vuurmaakhout vir hulle oudag wees.


OPSOMMING 1ste SPAN WEDSTRYDE
Wedstryde gespeel:   121
  • AHS wen 70
  • PBHS wen 42 
  • Gelykop 9
 
Laaste wedstryd gewen PBHS: 2019 (21 - 38)
 
Laaste wedstryd gelykop: 2007 (20 - 20)
 
Meeste punte in ‘n wedstryd: 2023 - 100 (76 - 24)
  
100ste wedstryd: 2005 (Boys High wen 25 - 21)
 
Meeste punte in 'n wedstryd:
  • AHS: 76 (76 - 24 in 2023)
  • PBHS: 38 (21 - 38 in 2019)
 
Grootste punte verskil:
  • AHS: 61 (67 - 6 in 2016)
  • PBHS: 19 (0 - 19 in 1943)
 
Aantal wedstryde onoorwonne aaneenlopend:
  • AHS: 19 (1986 - 2002)
  • PBHS: 11 (1925 - 1931)

Tellings:
1ste Span 1923 - 2026 kyk hier
Ander spanne 1994 - 2026 kyk hier 
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie