1ste SPAN SEISOEN
Kaptein
Martin van Niekerk, 110de kaptein sedert 1921
Afrigters
Ruan Jacobs (OA 2006), sedert 2022
Jaco Koch, sedert 2015
Mediesespan
Dr. Henry Kelbrick (OA 1984), sedert 2000 ('n rekord 27 jaar)
Louis Olivier, Fisioterapeut, sedert 2009 ('n rekord 18 jaar)
Spanbestuurder
Mnr Heinrich van Jaarsveldt
Voorste puntemakers
115 - Reuben Smith
95 - Joshua Gouws
60 - Dandré Brink
60 - Charl Els
Voorste driedrukkers
19 - Joshua Gouws (in 'n seisoen - 7de / 30 drieë in die Wittrui - 10de)
12 - Dandré Brink
12 - Charl Els
10 - Fourie Robberts
1ste span - Pa & Seun
Jacques Gouws (1999) & Joshua Gouws (2025, 2026)
Charl Els (1995, 1996) & Charl Els (2025, 2026)
Eugene Marx (1994 - 1996) & Estian Marx (2025, 2026)
Jakkie van der Walt (1993 - 1995) & Janco van der Walt (2026)
1ste span - Broers
Hannes Nagel (2025, 2026)
Ruan Nagel (2026)
Spelers wat kwalifiseer vir 'n 1ste span das
- Hannes Nagel
- Charl Els
- Francois de Beer
- Lohan Bitzer
- Reuben Venter
Provinsiale spelers (o/17 en o/18 Blou Bul spanne)
o/18 Cravenweek
Dandré Brink (onttrek weens besering), Charl Els, Hannes Nagel, Caleb Pretorius, Martin van Niekerk, Ethan Williams & Joshua Gouws (vervang vir Dandré Brink)
o/18 Akademieweek
Morné Bisset, Francois de Beer, Janno Geyser, Reubenne Vlok & Kyle van Staden
o/18 VKB-week
Dihan Botha
Estian Marx
o/17 AFGRI-week
- Liam de Jager, Rico du Plessis (K), Hendré Ehlers, Keagan Fourie, Alexander Muller, Kyle Pienaar, Rossouw Scheepers, Ziaan Slabbert & Ruben Smith
Nasionale spelers
SA Skole "A" & SA Skole o/18 "A"
- Martin van Niekerk & Charl Els
Algemene punte statistiek
- 663 punte aangeteken in 'n seisoen (12de)
- 105 drieë gedruk in 'n seisoen (10de)
- 41.4 gemiddelde punte per wedstryd (5de)
Ander inligting m.b.t 2026

- Die jaarlikse interskole teen HS Waterkloof wat die afgelope tyd in die 3de kwartaal plaasgevind het word geskuif na die 1ste kwartaal.
- Die jaarlikse interskole met Helpmekaar Kollege word gekanselleer. Die bepaling word vervang met die eerste volwaardige interskole teen Paul Roos Gimnasium wat plaasvind in Stellenbosch op 20 & 21 Maart met 31 rugbywedstryde wat gespeel word.
- Nicolaas Janse van Rensburg (OA 2012 & Springbok - 2021) staan vir die 2026 seisoen die 1ste en 2de spanne by in 'n tegniese hoedanigheid.
- Die wedstryd teen Paarl Boys High was afrigter Jaco Koch se 150ste wedstryd as deel van die 1ste span se afrigtingskorps.
- Oorwinning oor Paarl Boys High: Op rekord die grootste suksesvolle terugvegpoging deur 'n Affie 1ste span. 'n 20-punte agterstand na slegs 28 minute se spel word uiteindelik uitgewis met 'n drie in die 70ste minuut deur Estian Marx wat verdoel word deur Reuben Smith.
- Affies se 1ste span klop Grey Kollege se 1ste span vir slegs die 7de keer sedert die eerste wedstryd in 1923 gespeel is. Eindtelling 28 - 21. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die interskole wen Affies al die oopspan wedstryde. Affies wen 25 (86%) van die 29 wedstryde tydens die interskole - 'n rekord.
- 1ste span afrigter Ruan Jacobs klop Grey Kollege in 2006 (18 - 13) as speler in die 1ste span en 20 jaar later in 2026 as hoofafrigter van die 1ste span.
- Die oorwining in die laaste wedstryd van die seisoen teen Pretoria Boys High School is die 8ste in 'n ry en ook Ruan Jacobs se 76ste en laaste wedstryd as afrigter van die 1ste span.
- 33 verskillende seuns verteenwoordig die 1ste span in 2026.
- In totaal word 346 rugbywedstryde gespeel deur die skool se 33 rugbyspanne - Wen 309, Gelykop 5 & Verloor 32.
- Gemiddelde posisie op die verskillende ranglyste - 5de